1
00:00:00,00 --> 00:00:04,800
Laat ek jou van 'Eat for earth' vertel, my 
maat!

2
00:00:04,900 --> 00:00:07,400
Dis iets wat jy MOET weet!!

3
00:00:07,500 --> 00:00:10,600
Jou maag is leeg sonder dit!!

4
00:00:10,700 --> 00:00:16,000
Nou kan jy dalk dink "eet vir die aarde"??

5
00:00:16,500 --> 00:00:21,500
Dis PRESIES wat dit is!!

6
00:00:21,600 --> 00:00:29,100
Eks ernstig!

7
00:00:29,600 --> 00:00:30,900
En dit alles net vir R80!

8
00:00:31,000 --> 00:00:34,500
Jy kan nie eers wortelstokkies by Woolies 
koop vir R80 nie!

9
00:00:41,000 --> 00:00:44,100
en dan is daar mense wat by die huis bly

10
00:00:44,200 --> 00:00:47,600
en lekker uitmis op die 8 tafels vol kos

11
00:00:47,700 --> 00:00:50,000
met disse van die vorige eeue!

12
00:00:50,500 --> 00:00:54,900
maar hulle sal eerder by die huis bly

13
00:00:57,100 --> 00:01:02,800
en wortelstokkies eet!!

14
00:01:04,100 --> 00:01:10,000
Maar daar is 8 tafels met kos vir R80?!

15
00:01:10,100 --> 00:01:14,900
Dis 'n bargain!!!

16
00:01:15,000 --> 00:01:19,800
Selfs die studente stem saam!

17
00:01:19,900 --> 00:01:24,700
Die aand gaan so lekker wees!

18
00:01:34,000 --> 00:01:41,400
Imagine net, die kos van die Bybelse tyd 
en sommer take aways ook! Jy kan kies!!

19
00:01:42,200 --> 00:01:46,400
Adam, hierso is vir jou 'n appel.

20
00:01:46,700 --> 00:01:48,400
Nee dankie Eva.

21
00:01:50,000 --> 00:01:54,600
Ek het klaar 'n Big Mac.

